Blomme van Suider-Afrika by Auriol Batten

ZAR 450.00

Blomme van Suider-Afrika is in hoofsaak ’n versameling skilderye van die pragtige veldblomme van ‘n land wat beroemd is vir die rykdom van sy flora. Een honderd kleurplate, geskilder in die fynste besonderhede, toon die blomme Iewensgroot, geplaas op ‘n agtergrond wat in potlood geteken is om sowel die groeivorm as groeiplek van die plant af te beeld. Hierdie is van die mees uitvoerige botaniese tekeninge wat ooit in hierdie land geproduseer is. Die meegaande teks sluit die geskiedenis van elke plant sowel as ’n groot hoeveelheid interessante toepaslike inligting in. 

Die oorspronklike plante van hierdie botaniese kunsklassiek is aan die nasie geskenk en word by die Navorsingsinstituut vir Plantkunde in Pretoria gehuisves.

Vanweë sy rykdom in uitmuntende botaniese kuns, wetenskaplike versorgde en bygewerkte interessante teks en nougesette hoë-gehalte versorging sal hierdie publikasic as een van dic mecs gedenkwaardige bocke wat ooit in hierdic land uitgegce is beskou word, en sal sy plek langs bestaande waardevolle Africana inneem.

Hierdie Afikaanse standaarduitgawe is beperk tot 500 genommerde kopieë. Hierdie kopie is nommer 47.

Frandsen Uitgewers, 1986 Hardback 

ISBN: 0620089849

Condition: Good, marks and creases on dustcover. Dents on spine.

MB

Add To Cart